Ek het voorheen slegs kort aktuele paragrawe geskryf, en nou die dag, toevallig, skryf ek 'n kortverhaal. Ek het agter gekom ek geniet dit, en nou sal ek aanhou kortverhale skryf vir my eie plesier. Dit is nie moeilik vir my om my verbeelding te laat gaan nie aangesien my kop soos 'n permanente radio is. Die informasie is daar vinniger as wat ek kan tik. Ek hoop maar daar is iemand anders wat dit geniet om dit te lees soos wat ek geniet om dit te skryf.
Pragtige foto's. Ek's veral mal oor die boom en die bamboes graffiti. :-)
ReplyDelete